
Bobby van Jaarsveld is gisteraand (2 Februarie) deur Cosmo aangewys as SA se sexyste man vir 2012.
Dit het gegons op sy Twitterblad na Bobby met die titel weggestap het:
@Janez_Vermeiren thank you! Great meeting you, I want your diet! Cheers bud
@tykeogh @janez_vermeiren @LifeisSavage @AndrewBaptiste. "Thank you! What a night!! Hope to see you guys soon."
RT @SARAH_THERON: @ronelbrink MOOI VAN BINNE EN BUITE !!!!! Mos vir julle gese!! Veels geluk @bobbyvjaarsveld ? "dankie Saarkie!xx"
Hier's 'n foto van gisteraand se Cosmo Sexiest Man 2012
Wie's vir jou die sexyste man in SA?