Deel

‘Die kontrak’ se Deidré gesels oor haar debuut-enkelsnit, ‘Die gelofte’ en haar drome

akkreditasie
Deidré Barnard
Deidré Barnard

Nou is dié jong sangsensasie terug in die kollig met ’n haar heel eerste amptelike enkelsnit . . . en dit uit haar eie pen!

“Beskerm jou hart” is ’n pragtige popsnit met ’n moderne aanslag, wat gaan oor die belangrikheid daarvan om nie jouself te verloor in die seerkry van die lewe nie en is geïnspireer deur Spreuke 4:23.

“Ek het in my lewe al baie seergekry en op die harde manier geleer dat almal se intensies nie altyd so suiwer en opreg is soos wat hulle voorgee nie,” deel dié nuweling.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees