Deel

Die wêreld se sexyste man is …

akkreditasie

Blake Shelton! People-tydskrif wys elke jaar hul 'Sexiest Man Alive' aan en vanjaar is dit die country-sanger en The Voice-beoordelaar se beurt.

Blake se reaksie op die nuus was skreeusnaaks. Hy het aan People gesê: “Julle het seker nie veel meer mense om uit te kies nie, nou vat julle maar een wat min of meer simmetries lyk.” 

Blake het bygevoeg sy meisie van die afgelope twee jaar, Gwen Stefani, het hom aangemoedig om die titel te aanvaar en die oomblik te geniet.
 

FOTO: Blake Shelton as 'n beoordelaar op The Voice


Wie was die vorige wenners?


2016: Dwayne “The Rock” Johnson


2015: David Beckham


2014: Chris Hemsworth


2013: Adam Levine


2012: Channing Tatum

2011: Bradley Cooper


2010: Ryan Reynolds


SARIE-lesers het vanjaar vir Bobby van Jaarsveld as die mooiste man in Suid-Afrika aangewys. 

Wie gaan volgende met die titel wegstap?

JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees