Deel

Dís ‘Boer soek ’n vrou’ se top-5 vanjaar: Boer Niel en boer Tyson deel raad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boer soek ’n vrou
Boer soek ’n vrou

Louis B, ’n saai- en beesboer van Ottosdal, het hierdie jaar die meeste briewe gekry. SARIE.com het by boer Niel en boer Tyson, wat in die twee vorige seisoene die meeste briewe gekry het, gaan inloer om te hoor watter raad hulle vir Louis B en die ander boere het.

Niel: Nee wat. Vir my maak die aantal briewe geensins saak nie, die belangrikste was vir my daardie een brief; om hom te lees en nie te mis tussen die ander nie.

Tyson: Dit was onverwags, maar ek het dit glad nie anders hanteer nie. Dit was goed om dit te weet, maar ek het nogsteeds aangegaan met die proses met die idees en planne wat ek vooraf gehad het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees