Deel

KYK FOTO’S: Bekendes pronk by die 13de kykNET Fiëstas

akkreditasie
Op 9 Maart vanjaar is die wenners van die 13de kykNET Fiëstas tydens ’n intieme funksie by The Lookout in Kaapstad aangekondig.
2022 se Fiësta-wenners is aangekondig!
2022 se Fiësta-wenners is aangekondig!

Daar was toekennings in dertien kategorieë uitgedeel, en die skrywer, digter en aktivis dr. Diana Ferrus en die musiek-maestro prof. Hubert van der Spuy is vir hulle lewensbydrae tot die kunste vereer. 

Suidooster se Jawaahier Petersen en Fraksie se Melt Sieberhagen was die seremoniemeesters en Schalk Joubert, Ramon Alexander en Babalwa Mentjies het vir die musiekvermaak gesorg. 

Suidooster se Jawaahier Petersen en Fraksie se Mel
Suidooster se Jawaahier Petersen en Fraksie se Melt Sieberhagen was die seremoniemeesters. Foto: Nardus Engelbrecht
Suidooster se Jawaahier Petersen en Fraksie se Mel
Suidooster se Jawaahier Petersen en Fraksie se Melt Sieberhagen was die seremoniemeesters. Foto: Nardus Engelbrecht

“Die bekendes en onbekendes, veterane en nuwelinge wat gehore die afgelope jaar dwarsdeur die land op verhoë geroer en vermaak het, is helde in ons oë,” vertel Waldimar Pelser,  M-Net-direkteur: Premium-kanale.  

“Ons sê baie geluk aan vanjaar se wenners, vir wie ons hoop die toekenning ’n spesiale oomblik in hul loopbane sal wees. Tog bly selfs ’n gesogte Fiësta-trofee die tweede prys – die eerste prys is altyd die waardering van die publiek.”

Nataniël se Prima Donna is aangewys as beste musie
Nataniël se Prima Donna is aangewys as beste musiekgedrewe produksie. Foto: Nardus Engelbrecht
Pitika Ntuli is vereer vir beste prestasie in visu
Pitika Ntuli is vereer vir beste prestasie in visuele kuns. Foto: Nardus Engelbrecht
Nomapostile Nyiti en Lungiswa Plaatjies van Ancien
Nomapostile Nyiti en Lungiswa Plaatjies van Ancient voices het gewen vir hul bydrae tot ’n musiekgedrewe produksie. Foto: Nardus Engelbrecht
Handel at home is vereer vir hul prestasie in klas
Handel at home is vereer vir hul prestasie in klassieke musiek. Foto: Nardus Engelbrecht
Gideon Lombard het gewen vir die klankbaan en ontw
Gideon Lombard het gewen vir die klankbaan en ontwerp van Karatara. Foto: Nardus Engelbrecht
Suidooster se Jawaahier Petersen en Fraksie se Mel
Suidooster se Jawaahier Petersen en Fraksie se Melt Sieberhagen was die seremoniemeesters. Foto: Nardus Engelbrecht
Cintaine Schutte was een van die bekendes wat die
Cintaine Schutte was een van die bekendes wat die toekennings oorhandig het. Foto: Nardus Engelbrecht
Nataniël en Melt Sieberhagen.
Nataniël en Melt Sieberhagen. Foto: Nardus Engelbrecht
Suidooster se Jawaahier Petersen en Fraksie se Mel
Suidooster se Jawaahier Petersen en Fraksie se Melt Sieberhagen was die seremoniemeesters. Foto: Nardus Engelbrecht
Die sterre het uitgehaal en gewys!
Die sterre het uitgehaal en gewys! Foto: Nardus Engelbrecht
Crystal-Donna Roberts het die geleentheid bygewoon
Crystal-Donna Roberts het die geleentheid bygewoon. Foto: Nardus Engelbrecht
Nataniël en sy suster, Madri Le Roux-Moriz.
Nataniël en sy suster, Madri le Roux-Moriz. Foto: Nardus Engelbrecht
Waldimar Pelser, Wilmer Müller en Herman Lensing.
Waldimar Pelser, Wilmer Müller en Herman Lensing. Foto: Nardus Engelbrecht
Antoinette Kellerman en Elsabe Zietsman.
Antoinette Kellerman en Elsabe Zietsman. Foto: Nardus Engelbrecht
Die geleentheid was heerlik en intiem.
Die geleentheid was heerlik en intiem. Foto: Nardus Engelbrecht
Skrywer, digter en aktivis Dr. Diana Ferrus is ver
Skrywer, digter en aktivis Dr. Diana Ferrus is vereer vir haar lewensbydrae tot die kunste. Foto: Nardus Engelbrecht
Stemme is vereer met ’n Blou Fiësta.
Stemme is vereer met ’n Blou Fiësta. Foto: Nardus Engelbrecht
Christiaan Olwagen is vereer vir sy regie van Die
Christiaan Olwagen is vereer vir sy regie van Die moeder. Foto: Nardus Engelbrecht
Carlo Daniels het weggestap met die toekenning vir
Carlo Daniels het weggestap met die toekenning vir beste ondersteunende spel vir sy rol in Ek, Anna van Wyk. Foto: Nardus Engelbrecht
Nuweling Adriaan Havenga is aangewys as beste opko
Nuweling Adriaan Havenga is aangewys as beste opkomende kunstenaar en het die toekenning gewen vir beste nuutgeskepte Afrikaanse teks, verwerking of vertaling. Foto: Nardus Engelbrecht
  • Die toekennings is nie vanjaar regstreeks uitgesaai nie, maar Fiësta se program op 24 Maart sal aan die glans-aand gewy word en ’n insetsel van die aand sal op Bravo! op 26 Maart gewys word.  
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees