Deel

KYK FOTO’S: SARIE Nuwe Gesig- en SARIE Voorbladgesig by gala-aand gevier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
SARIE Voorbladgesig
SARIE Voorbladgesig

Dié uitsonderlike byeenkoms het Donderdagaand 3 November op Nasdak by die Media24-gebou in Kaapstad plaasgevind.

Nog ’n suksesvolle jaar van SARIE Nuwe Gesig- en SARIE Voorbladgesig is gevier, die November/Desember-uitgawes van SARIE is onthul en die finaliste kon werklik as die eregaste die aand net ten volle geniet.

Bekendes soos Marciel Hopkins, Diaan Lawrenson, Amalia Uys en Ewan Strydom, wat almal al voorheen op SARIE se voorblad was, het ook hierdie spesiale geleentheid bygewoon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees