Deel

KYK: Ndlovu-jeugkoor beïndruk weer by ‘America’s Got Talent’ – dié keer met eie liedjie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ndlovu-jeugkoor
Ndlovu-jeugkoor

Suid-Afrikaners (en internasionale gehore) is opnuut in vervoering met dié koor, nadat hulle onlangs aan die All Stars-weergawe van America’s Got Talent deelgeneem het.

Die koor, wat voorheen met weergawes van treffers soos “African Dream”, “Waka Waka (This Time for Africa)” en “Higher Love” beïndruk het, het hierdie keer ’n oorspronklike liedjie, “We Will Rise”, opgevoer. 

“Die liedjie is regtig ’n huldeblyk aan Suid-Afrikaners se gees van veerkragtigheid,” vertel Ralf Schmitt, koordirigent, aan SARIE.com.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees