SARIE is 73! Voorbladster Carike gesels oor die grootste verkoper van ’n SARIE-uitgawe nog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Carike Keuzenkamp
Carike Keuzenkamp

Die musieklegende Carike Keuzenkamp is een van ons twee voorbladsterre vir die spesiale uitgawe van SARIE wat in ons verjaarsdagmaand op die rakke is . . . en elke leser kry ’n gratis grimeersakkie met dié uitgawe om ons verjaarsdag te vier.

Dié is waarskynlik ook haar laaste groot tydskrifverskyning, sê sy. “Ek dink dis ’n goeie tyd om op te hou, dan eindig ek mos op ’n hoogtepunt. Hoekom wil ek nog aanhou – ek word dan te oud!”

Ewig nederig, terwyl haar voorblad in Desember 1990 steeds die grootste verkoper van ’n SARIE-uitgawe is, met 258 263 eksemplare . . .

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees