Deel

SARIE maak skoonskip by Galliova-toekennings!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
SARIE KOS
SARIE KOS

Hierdie geleentheid, wat Suid-Afrika se top kos- en gesondheidskrywers vereer, het plaasgevind by die historiese Clara’s Barn, een van Bertus Basson se restaurante en ’n nasionale monument by die Vergenoegd Löw-landgoed in Kaapstad. 

Dit was die eerste Galliova Awards-geleentheid wat in-persoon gehou is sedert die pandemie. Die totale prysgeld het R189 000 beloop! 

Lydia van der Merwe, SARIE-gesondheidsredakteur, het met die toekenning van die beste gesondheidskrywer weggestap.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees