Deel

SARIE Nuwe Gesig-finalis Lindy Maree: ‘Sarie NG aanvaar jou net soos jy is’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lindy Maree
Lindy Maree

Dit is wat SARIE-lesers nou wil weet nadat ons onlangs die Top-5-finaliste in vanjaar se SARIE Nuwe Gesig-wedstryd, in trotse samewerking met Isa Carstens Akademie, aangekondig het.

Ons het 7 vrae vir elke Nuwe Gesig-finalis in die Top-5 gevra om hulle elkeen ’n bietjie beter te leer ken.

As ek die aand baie moeg is, is daar net een goue reël wat ek het: Ek gaan slaap nooit met grimering aan nie.  Ek was my gesig met Cera Ve, tone dit daarna met Eskamel en dan heel laaste gebruik ek ook ’n Cera Ve-room.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees