SARIE Nuwe Gesig: Hier is ons Top-30!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vanjaar tel ons af na die Top-5 van SARIE Nuwe Gesig.

Op Vrouedag (9 Augustus) kondig ons die Top-30 op SARIE.com aan – en elke dag val een weg tot daar uiteindelik net vyf finaliste oorbly. 

Die wenner van SARIE Nuwe Gesig, in trotse samewerking met Isa Carstens Akademie, word 4 Oktober op SARIE.com aangekondig en verskyn op die voorblad van ’n kleiner weergawe van SARIE se November/Desember-uitgawe.

Hier is die SARIE Nuwe Gesig Top-30!
Hier is die SARIE Nuwe Gesig Top-30!

Hier is jou Top-30!

  • Lua Brand (17), Ceres, Hoërskool Charlie Hofmeyer
  • Liza Theron (16), Bellville, Hoërskool DF Malan
  • Kayla Pretorius (17), Brackenfell, Hoër Meisieskool Bloemhof
  • Laila Britz (18), Meyerton, Hoërskool Dr. Malan
  • Jana Geldenhuys (15), Knysna, Hoërskool Knysna
  • Nienke du Plooy (17), Riversdale, Hoërskool Langenhoven
  • Karney Theron (17), Swellendam, La Rochelle
  • Chanel Basson (18), George, Hoërskool Outeniqua
  • Nikki Evert (16), Stellenbosch, Rhenish Girls’ High School
  • Zoë du Toit (17), Worcester, Worcester Gimnasium
Lua Brand. Foto: Verskaf.
Liza Theron. Foto: Verskaf.
Kayla Pretorius. Foto: Verskaf.
Laila Britz. Foto: Verskaf.
Jana Geldenhuys. Foto: Verskaf.
Nienke du Plooy. Foto: Verskaf.
Karney Theron. Foto: Verskaf.
Chanel Basson. Foto: Verskaf.
Nikki Evert.
Nikki Evert. Foto: Verskaf.
Zoë du Toit.
Zoë du Toit. Foto: Verskaf.
  • Lindiwe Jama (16), Fochville, Hoërskool Fochville
  • Monique Strydom (16), Kempton Park, Hoërskool Jeugland
  • Abbigail Shawe (16), Gauteng, Hoërskool Monument
  • Shikira Schmidt (16), Springs, Hoërskool Stoffberg
  • Chanté Venter (16), Pretoria, Hoërskool Waterkloof
  • Amoré van Wyk (16), Centurion, Hoërskool Zwartkop
  • Layla Skinner (16), Pretoria, Maragon Mooikloof
  • Raquel Angelina Coelho (17), Benoni, Open Road Tutoring Centre
  • Timieke van Rooyen (16), Kempton Park, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
  • Lindy Maree (16), Pretoria, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Lindiwe Jama. Foto: Verskaf.
Monique Strydom. Foto: Verskaf.
Abbigail Shawe. Foto: Verskaf.
Shikira Schmidt. Foto: Verskaf.
Chanté Venter. Foto: Verskaf.
Amoré van Wyk. Foto: Verskaf.
Layla Skinner. Foto: Verskaf.
Raquel Angelina Coelho. Foto: Verskaf.
Timieke van Rooyen.
Timieke van Rooyen. Foto: Verskaf.
Lindy Maree.
Lindy Maree. Foto: Verskaf.
  • Anouk Janse van Rensburg (16), Pretoria, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
  • Shelby Burri (15), Bloemfontein, Hoër Meisieskool Eunice
  • Cara Bronkhorst (17), Kempton Park, Helpmekaar Kollege
  • Miecke Viviers (16), Uitenhage/Kariega, Die Brandwag Hoërskool
  • Alisha Nel (17), Hartbeespoort, HaMaKom Privaatskool
  • Lara van Staden (16), Baltimore Limpopo, Hoërskool Pietersburg
  • Nadia Lombard (17), Middelburg, HTS Middelburg
  • Cayleigh Preece (17), Tzaneen, Merensky High School
  • Melissa Smith (18), Outjo, Privaatskool Moria
  • Michaylle Coetzee (18), Vredefort, Teneo Education Hoërskool
Anouk Janse van Rensburg. Foto: Verskaf.
Shelby Burri. Foto: Verskaf.
Cara Bronkhorst. Foto: Verskaf.
Miecke Viviers. Foto: Verskaf.
Alisha Nel. Foto: Verskaf.
Lara van Staden. Foto: Verskaf.
Nadia Lombard. Foto: Verskaf.
Cayleigh Preece. Foto: Verskaf.
Melissa Smith.
Melissa Smith. Foto: Verskaf.
Michaylle Coetzee.
Michaylle Coetzee. Foto: Verskaf.

  • Dis Matriekafskeid-seisoen en SARIE is opsoek na die mooiste rok! Kyk uit! Inskrywings vir SARIE Matriekafskeidrok van die jaar maak binnekort oop.
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees