Ontmoet ons vyf fenomenale finaliste. Hulle is interessant, gedrewe, passievol, avontuurlustig.
Geloof is my anker, want die toekoms sal altyd die onbekende wees.
Vat die lewe dag vir dag, en onthou, as elke dag perfek was, was dit nie nodig vir die son om weer môre op te kom nie.