Ontmoet ons vyf fenomenale finaliste. Hulle is interessant, gedrewe, passievol, avontuurlustig.
Ek bly gefokus op die Here. Hy het my uit baie donker plekke uitgehaal en ook baie beteken tydens die skepping van my loopbaan. Ek probeer om na alles met ’n ligte hart te kyk – dit het ek geleer toe ek begin het in die opera-industrie.
Dis soos om in ’n fontein te spring en met hernude krag uit te klim.