Ontmoet ons vyf fenomenale finaliste. Hulle is interessant, gedrewe, passievol, avontuurlustig.
Uit die aard van my werk, is ek gereeld aan die ontvangkant van verskillende behandelinge. Om na ’n spa of salon toe te gaan is terapeuties en net so goed vir die siel as vir die vel.Wat beteken SARIE vir jou?
Ek hou van die feit dat die tydskrif ná al die jare dit kon regkry om steeds relevant te wees, terwyl dit die SARIE-brand behou. SARIE bou ’n brug tussen glansmense en ons, die lesers by die huis. Sy bring twee wêrelde op ’n mooi manier bymekaar.