Deel

SARIE Voorbladgesig: Hier’s ons fenomenale Top-5!

akkreditasie
SARIE Voorbladgesig
SARIE Voorbladgesig

Ontmoet ons vyf fenomenale finaliste. Hulle is interessant, gedrewe, passievol, avontuurlustig.

Onder hulle ’n onderwyseres van Vanderbijlpark, ’n mediese dokter van Johannesburg, sake-eienaar van Hermanus, balletonderwyseres van Pretoria en ’n operasangeres van Kaapstad. Hulle deel ’n droom: Om SARIE se Voorbladgesig-wenner 2022 te wees.

Binnekort sal die finaliste in Kaapstad bymekaarkom om deur een van SA se bekendste fotograwe, Leana Clunies-Ross, afgeneem te word. Soos julle, kan ons nie wag om te sien wie op daardie November-Desember-voorblad gaan pryk nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees