SARIE Voorbladgesig: Ontmoet ons Top-10!

akkreditasie
Vanjaar se Voorbladgesig-reis het op 1 April begin toe die wedstryd amptelik afgeskop het. Nou, byna vier maande later, is ons Top-10 gekies.

Teen einde Augustus sal ons weet watter van dié 10 vroue SARIE Voorbladgesig 2021 is! Maar vir eers sal jy elk van die tien finaliste beter leer ken deur sosiale media asook ’n artikel op SARIE.com. Wie is jóú wenner?

SARIE Voorbladgesig word met trots aangebied in samewerking met die Isa Carstens Akademie en Lavish’d.

Ontmoet ons 10 finaliste!

Abigail Alexander

Ouderdom: 22

Beroep: Naeltegnikus

Stad/Dorp: Paarl

Gebore: Paarl

Meer oor Abigail

Ané Smith

Ouderdom: 23

Beroep: Dieetkundige

Stad/Dorp: Kuruman (voorheen Worcester)

Gebore: Oudtshoorn 


Carola Keuzenkamp

Ouderdom: 48

Beroep: Naeltegnikus

Stad/Dorp: Somerset-Wes

Gebore: Parys


Charni Piater

Ouderdom: 22

Beroep: Grimeerkunstenaar en stilis

Stad/Dorp: Durbanville

Gebore: Bloemfontein

Meer oor Charni

Elizabeth Helena (Kiki) Nisbet

Ouderdom: 31

Beroep: Sake-eienaar

Stad/Dorp: Kommetjie

Gebore: Johannesburg

Meer oor Kiki


Emme Scholtz

Ouderdom: 31

Beroep: Onderwyseres

Stad/Dorp: Somerset-Wes

Gebore: Somerset-Wes

Johanika Botha

Ouderdom: 36

Beroep: Tuisteskepper

Stad/Dorp: Paarl

Gebore: Bloemfontein

Meer oor Johanika


Marijke Maritz

Ouderdom: 24

Beroep: Student

Stad/Dorp: Waterkloof Glen, Pretoria

Gebore: Kaapstad

Meer oor Marijke

Meghan Kurrama

Ouderdom: 30

Beroep: Onderwyseres en model

Stad/Dorp: Bloemfontein

Gebore: Bloemfontein

Meer oor Meghan

Nadia Lemmetuis

Ouderdom: 37

Beroep: Lektor

Stad/Dorp: Mosselbaai

Gebore: Middelburg, Oos-Kaap

Meer oor Nadia

Wat gebeur volgende?

30 Julie-8 Augustus: Leer ken ons Top-10 in onderhoude en video’s op SARIE.com en sosiale media.

27 Augustus: Die wenner van SARIE Voorbladgesig 2021 word aangekondig in die September/Oktober-uitgawe, wat vanaf 27 Augustus op die rak is. In dié uitgawe stel ons haar bekend en loer na haar foto-album.

September: Die SARIE Voorbladgesig-wenner én die wenner van SARIE Nuwe Gesig is in ons ateljee in Kaapstad vir hul voorbladfotosessies.

5 November: Albei wenners verskyn op die voorblad van SARIE se November/Desember-uitgawe. 

SARIE Voorbladgesig word met trots aangebied in samewerking met die Isa Carstens Akademie en Lavish’d.











 












JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees