book-icon Uitgawe November / Desember 2021

Olimpiërs pak nuwe drome met dieselfde ywer aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrika se Clarissa Johnston en Laura Strugnell in die swembad vir sierswem tydens die Tokyo 2020 

FOTO Getty Images / Gallo Images
Suid-Afrika se Clarissa Johnston en Laura Strugnell in die swembad vir sierswem tydens die Tokyo 2020 FOTO Getty Images / Gallo Images

Moeilike uitdagings het nie hul droom gestuit om aan vanjaar se Olimpiese Spele in Tokio deel te neem nie, maar eerder as motivering gedien.

SA se sierswem-paar, Laura Strugnell (links op foto) en Clarissa Johnston, het hul aanvanklike mikpunt oortref en ’n puntetoekenning van 72.1667 in die swembad behaal.

“Om vir die Spele voor te berei het ses tot agt uurse oefening daagliks ses dae ’n week vereis. Dít is die werklikheid van ’n sport wat perfeksie ten doel het. Dit beteken ook dat jy verplig is om ’n baie spesifieke leefstyl te volg,” vertel Clarissa.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees