2de seisoen van ‘In die Sop’ kook! Bertus Basson en Errieda du Toit gesels oor dié ervaring

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bertus Basson
Bertus Basson

In hierdie reeks besoek die bekende glanssjef, Bertus Basson, dekorkenner Misi Overturf en hul span restaurante regoor die land en transformeer die eetplekke – wat wissel van alledaagse eetplekke tot fynproewer restaurante binne drie dae. 

“Met In die Sop, gaan dit nie net oor die eindresultate nie, maar veral oor die verskil wat dit in al die betrokke partye se lewens maak,” sê Bertus.  

Bertus en sy span deskundiges kan enige iets verander – dit sluit die naam, dekor, uitrustings van die personeel, die spyskaart en die kombuis-opset in. “Soos altyd is daar geen heilige koeie nie en ons woeker met die restaurante se kombuis, uitleg, meubels en disse, maar danksy die eerste seisoen het die nuwe deelnemende restaurante ’n beter idee wat die resep behels,” verduidelik hy. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees