Deel

‘7de Laan’-ster nou Afrika-skopbokskampioen: ‘In dié sport is daar geen kortpaaie nie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vian Singleton vertolk die rol van Thomas in ‘7de Laan’. Foto: Verskaf.
Vian Singleton vertolk die rol van Thomas in ‘7de Laan’. Foto: Verskaf.

Hy speel al vir vyf jaar Thomas en het destyds die rol losgeslaan ná ’n hele paar oudisies. “Die proses het amper ses maande geneem omdat my TV-ma, Esti, gespeel deur Reandi Grey, ook eers ge-cast moes word en die gelaatstrekke en ooreenkomste moes natuurlik geloofwaardig wees,” verduidelik hy. 

Vian, wat nou 17 is, is onlangs gekroon as die nuwe Afrika-kampioen in skopboks (kickboxing) nadat hy goud verower het by die Afrika Interkontinentale Kampioenskappe. 

Vian vertel hy het op sewejarige ouderdom saam met sy pa, Anthony Singleton, met karate begin. “Ek het tot my blou gordel gevorder, maar my fokus het toe geskuif na ander sporte soos rugby en atletiek vir die res van my laerskoolloopbaan.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees