Deel

Akteur Louis van Niekerk oorlede: Só onthou ‘Getroud met rugby’-spelers vir Festus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Louis van Niekerk
Louis van Niekerk

Louis was die afgelope paar jaar te siene in die kykNET-sepie, Getroud met rugby, wat verlede jaar geëindig het. 

Sean van Noordwyk, wat die rol van Reitz Bekker vertolk het, vertel Louis was van die begin van sy loopbaan af, vir hom ’n inspirasie. “Die eerste dag wat ek by GMR begin het, het hy vir my gekyk en met hierdie ongelooflike sterk stem gevra, ‘Is jy Antoinette se student?” 

Hy het aan Universiteit Stellenbosch studeer, en Antoinette Kellermann was sy dosent. Louis en Antoinette het mekaar goed geken. “Sy het vir hom gevra, toe sy weet ek gaan begin op GMR, dat hy asb na my moet kyk.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees