book-icon Uitgawe Januarie/Februarie 2022

Aktrise Christel oor nuwe hoofstuk: ‘Ek’s rou, geskok maar ook verlig’

akkreditasie
Die aktrise Christel van den Bergh saam met haar verloofde, die akteur David Louw. FOTO The Silbermann Collective
Die aktrise Christel van den Bergh saam met haar verloofde, die akteur David Louw. FOTO The Silbermann Collective

So ’n paar jaar gelede het ’n gene-toets getoon dat aktrise Christel van den Bergh die sogenaamde “happy gene” het – haar liggaam vervaardig van nature serotonien.

Min het sy geweet hoe nodig sy al daardie natuurlike serotonien sou kry, want die afgelope twee jaar was vir die aktrise ’n onvoorspelbare, moeilike tyd – met baie donker dae tussen die goeie dinge.

Sy is onder meer deur ’n moeilike egskeiding, sy het onbepland swanger geraak, en haar kontrak by die gewilde kykNET-sepie Getroud met rugby is uit die bloute beëindig. Renate, die eksvrou van die Stryders-speler Simon Greeff , wat kykers die afgelope vyf en ’n half jaar geboei het met al die drama in haar lewe – onvrugbaarheid, aborsie, surrogaatskap, postnatale depressie, egskeiding . . . se laaste tonele is op 2 Desember uitgesaai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees