Deel

Aktrise Cindy Swanepoel oor die nuwe man aan haar sy: ‘Ons lag verskriklik lekker vir mekaar’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cindy Swanepoel
Cindy Swanepoel

Cindy vertolk die rol van Annelize Roux, die kliniek se nuwe hoof uitvoerende beampte, in die gewilde kykNET-sepie Binnelanders – waarvan die nuwe seisoen Maandag 6 Junie sal begin.

Cindy het Maandagoggend haar verhouding met mede-akteur Craig Urbani, (oftewel Jeremy Gavins in Binnelanders) op sosiale media aangekondig. Hulle het mekaar op die stel van die sepie ontmoet.

“Ek en Craig verstaan mekaar op soveel verskillende maniere. Ons lag verskriklik lekker vir mekaar. Hy is ongelooflik snaaks!” vertel Cindy aan SARIE.com.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees