Aktrise Marguerite van Eeden reis die wêreld plat: ‘Ek wil hierdie lewe lééf’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marguerite van Eeden
Marguerite van Eeden

Vir aktrise Marguerite (25), was om te reis nog altyd ’n droom. “Ek wil hierdie lewe lééf, dit geniet, reis en ’n nice mens wees,” vertel die donkerkop-vrou.

Marguerite is bekend vir haar rolle in die fliek Vaselinetjie in 2017 en Vergeet my nie in 2020. Sy was ook te siene in die kykNET dramareeks Sara se geheim as Anita en in Fynskrif, as Lara se dogter, die uitgesproke Alex.

Deesdae is haar paspoort vol stempels soos sy na heinde en verre reis vir avonture en belewenisse wat haar wildste drome oorskry. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees