Deel

Anel Alexander gesels oor die trek terug SA toe en haar nuwe fliek, ‘Die Vredesduiwe’: ‘Dis heerlik!’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Anel is opgewonde om deel te wees van die projek.
Anel is opgewonde om deel te wees van die projek.

SARIE.com het by Anel gaan inloer om te hoor hoe dit gaan en waarmee die paartjie hulself doenig hou.

“Ek kan nie glo ons is al vir vier maande terug nie,” vertel Anel. “Trek is mos maar ’n storie en soveel te meer oor kontinente, maar ons is stadig maar seker weer besig om ons voete te vind.”

’n Groot deel van hul tyd tot dusver is opgeneem deur administrasie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees