Angelique en Tasché oor boksgeveg ‘teen geslagsgeweld’: Jy is baie sterker as wat jy dink

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Angelique Gerber en Tasché Burger se BoxOP geveg die afgelope naweek. Foto's: Verskaf
Angelique Gerber en Tasché Burger se BoxOP geveg die afgelope naweek. Foto's: Verskaf

Aktrise Angelique Gerber en sangeres Tasché Burger het behoorlik appels geswaai – alles om bewustheid vir geslagsgeweld te kweek.  

Angelique het ten bate van Family Protection Association (Fampro) geveg, terwyl Tasché haar bokshandskoene vir Yellow for Survivors aangetrek het.

Alhoewel Angelique, ná ’n tawwe stryd, as die wenner weggestap het, was dit vir beide vrouens ’n ongelooflike ervaring. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees