book-icon Uitgawe September/Oktober-uitgawe
Deel

Besige Amalia Uys ná ’n uitdagende 2 jaar: ‘Jy het elke dag ’n kans om te herbou en te herskep’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Amalia Uys
Amalia Uys

Haar droomrol in ’n teaterstuk waaraan sy maande lank gewerk het, is afgestel.

“Ek en Nicola Hanekom het eendag net gesit en idees rondgooi vir ’n vrouekarakter, en toe ek weer van haar hoor, het sy ’n teks geskryf! Die KKNK was saam met ons opgewonde daaroor en ons sou dit by ’n plaashuis buite die dorp opvoer.

“Dis ’n baie fisieke rol en ek het só hard geoefen daarvoor. Ek was topfiks, ’n atleet in die wegspringblok. En toe, die aand voor ons in die pad sou val KKNK toe, is die eerste inperking afgekondig. Dit was ’n geweldige teleurstelling en ek het nagte om daaroor gedroom. Ek rou eintlik steeds daaroor.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees