book-icon Uitgawe Mei/Junie 2023
Deel

‘Binnelanders’ se Lexi Abrahams oor nuwe verhoognaam, empatie en drome

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tamara Skye
Tamara Skye

Destyds op 17 en op die skoolbanke het haar debuutrol as Lexi Abrahams in die kykNET-sepie Binnelanders Kisha Skeï baie besig gehou.

Boonop moes sy as Engelssprekende die rol in Afrikaans aandurf. “My ouers is Afrikaans en daar was altyd Afrikaans om my, maar my huistaal is Engels.”

In 2018 het sy ’n Royalty Soapie-toekenning as beste ondersteunende aktrise vir dié rol ontvang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees