Deel

‘Binnelanders’ se Odelle de Wet: ‘Om ’n kragtige storie te vertel, moet ons kragtige vrae vra’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf.
Foto: Verskaf.

“Dit gaan so goed as wat ’n mens dink dit gaan,” verduidelik Odelle. “Soms is ek vasgevang in ’n ou patroon van kla, negatiwiteit en frustrasie.” 

Sy vra haarself egter baie keer af hoe dit werklik gaan. “As ek daardie gedagtes en woorde laat gaan en my ondervinding anders beskryf, met ’n ander kleur verf, dan is die ‘probleem’ ’n uitdaging, en dit wat ‘negatief’ voel, ’n geleentheid om die storie anders te vertel. Ons dae en lewe is bloot stories wat ons vertel . . .” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees