Deel

Boer Hennie vertel oor sy ‘Boer soek ’n vrou’-reis: ‘Liefde gaan oor die klein goedjies’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boer soek n vrou,liefde,pasmaatsoekreeks,maatsoekreeks,realiteitsprogram,Swartberg,Moorreesburg,Wes-Kaap,kykNET,Boer Hennie,Marciel Hopkins
Boer soek n vrou,liefde,pasmaatsoekreeks,maatsoekreeks,realiteitsprogram,Swartberg,Moorreesburg,Wes-Kaap,kykNET,Boer Hennie,Marciel Hopkins

Boer Hennie, van die Swartland-area naby Moorreesburg in die Wes-Kaap, vertel “aan die begin (van die program) is ’n mens maar skrikkerig, ongemaklik en senuweeagtig want jy weet nie wat om te verwag nie.” 

Die hele ervaring was egter vir Hennie ’n lekker belewenis. “Die moeilikste ding vir my was om met die vroue op kamera te gesels – om te besluit waaroor jy gaan gesels, en omdat die tyd beperk was. Mettertyd raak dit darem gemakliker. Dit was op die ou einde so lekker!” 

Die boer beskryf homself as iemand wat maklik inskakel en daarvan hou om nuwe avonture aan te pak. Hy is betrokke in sy gemeenskap en hou daarvan om te help waar hy kan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees