‘Boer soek ’n vrou’-paartjie verloof: ‘Met my hele hart, vir die res van my lewe’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boer Johan
Boer Johan

“Met my hele hart, vir die res van my lewe,” skryf Esmerélda van Wyk oor haar verlowing aan boer Johan Lombard op Saterdagmiddag 11 Junie.

“Ek het geweet dit kom, maar nie in daardie oomblik nie. Veral omdat Johan so koel en kalm was, het ek niks vermoed nie,” vertel Esmerélda aan SARIE.com.

Al het Johan voorgestel dat hulle ’n fotosessie op die plaas reël, het sy steeds niks vermoed nie. Selfs toe hy vir haar sê sy moet kom kyk, daar is ’n hasie agter die wiel van ’n trekker en wa wat naby gestaan het, het sy steeds geen onraad vermoed nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees