Deel

‘Boer soek ’n vrou’ se blitsafsprake: Vorige pasmaats Chereze en Megan deel hul ervarings en insigte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boer soek n vrou,liefde,pasmaatsoekreeks,maatsoekreeks,realiteitsprogram,George,Laeveld,Prins Albert Hamlet,Chereze Bruwer,Niel Bruwer,Megan Botma,Dean Botma,kykNET
Boer soek n vrou,liefde,pasmaatsoekreeks,maatsoekreeks,realiteitsprogram,George,Laeveld,Prins Albert Hamlet,Chereze Bruwer,Niel Bruwer,Megan Botma,Dean Botma,kykNET

SARIE.com het by twee vorige deelnemers, Chereze Bruwer en Megan Botma, wat beide liefde op Boer soek ’n vrou gevind het, gaan inloer om te hoor wat is hulle raad vir die vroue. 

Chereze, wat nou getroud is met Niel Bruwer, ’n vrugteboer van Prins Albert Hamlet in die Wes-Kaap, was deel van die 13de seisoen. 

Sy vertel hierdie blitsafsprake gaan regtig vinnig verby. “Vyf minute kan soms baie lank, of baie kort wees. In ons geval, was dit baie kort.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees