Deel

Bok Lood: ‘Nou moet ons glo’

akkreditasie
FOTO Instagram / Lood de Jager
FOTO Instagram / Lood de Jager

Hulle gee hul alles, speel hul hart uit, en wanneer hulle in die Groen-en-goud op die veld uitdraf teen die wêreld se bestes, hou ons asem op. ’n Nasie se hoop is op hulle. Soos nou in Japan, waar hulle meeding om die gesogte Webb Ellis-trofee. Maar wie is die Bokke by die huis, wanneer hulle ontspan en tussen hul geliefdes is? Wat is die dinge wat hulle laat tiek? SARIE het gaan uitvind.

“Nou moet ons glo.” Dít is wat die slot Lood de Jager altyd sê as dinge nie goed gaan nie. Só vertel sy vrou, Constance, wat tans haar internskap as sielkundige voltooi.

“Hy glo altyd jy moet daarop fokus om dinge beter te maak en dan moet jy gló dit gaan gebeur. Hy is ook baie krities oor sy eie spel.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees