Deel

‘Die groot afskud’ se Bibi vertel eerlik: ‘Ek het motivering en lus verloor ná die skuif’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die groot afskud,gewigsverlies,oefenprogram,Pretoria,VIA,Die blou hond,Universal Musiek Suid-Afrika,Bibi du Preez,Roux Cloete
Die groot afskud,gewigsverlies,oefenprogram,Pretoria,VIA,Die blou hond,Universal Musiek Suid-Afrika,Bibi du Preez,Roux Cloete

SARIE.com het met een van die deelnemers, Bibi du Preez, gesels oor haar ervaring tot dusver. “Ek het besef hoe ouer ’n mens word, hoe moeiliker gaan dit raak om gewig te verloor,” vertel die musikant van Pretoria.

Terwyl sy besig was met die inskrywingsproses vir Die groot afskud, het iemand vir haar vertel van die sielkundige, fiksheidkenner en dieetkundige wat deel uitmaak van die program.

“Ek sou nooit daardie kombinasie hulp op my eie kon bekostig nie. Ek het ook die feit dat ek ’n massive peoples pleaser is ter harte geneem. Om hierdie kompetisie in die publiek te doen, is wat my gedryf het.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees