book-icon Uitgawe September/Oktober 2022
Deel

Die kunste glimlag weer in 2022: Gehore is hónger vir nuwe produksies en geleenthede om uit te gaan

akkreditasie
Voorblad
Voorblad

Met lente vanjaar, so saam met die geure en kleure van bloeisels in die lug, het die lewe byna weer normaal gevoel. Jy kan weer mense se glimlagte op straat sien.

Min bedrywe het dié nuus so verwelkom soos die kunste. Grahamstad se kunstefees was in Junie die eerste groot kultuurgebeurtenis wat weer sy volle kapasiteit kon benut, teaters loop vol, konserte word aangekondig en TV-reekse en produksies maak hul verskyning.

Kenners meen nietemin die bedryf sal eers weer in 2024 sy vlakke voor Covid bereik. Volgens die aktrise Lizz Meiring, bestuurslid van die Teaterbystandsfonds (TBF), het baie kunstenaars weens die pandemie finansiële bystand nodig gehad en benodig hulle dit steeds.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees