book-icon Uitgawe Maart/April 2023
Deel

‘Diepe waters’-akteurs vertel: Só hou ’n mens regtig kop bo water

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Diepe Waters
Diepe Waters

Dis onmoontlik om my ma (Adri Troskie Vivier) se impak op te som. Sy het my van kleintyd af blootgestel aan teater, dans, kuns, die TV- en filmbedryf, die buitelug en sport. My ma het my gewys hoe jy met oorgawe leef. Sy sit in my beendere, in my bloed. Ek is omdat sy is. 

Ek word op ’n daaglikse basis deur vroue geïnspireer, vriendinne sowel as vreemdelinge. En wat my dikwels tref, is hul deursettingsvermoë en onuitputbare lus vir die lewe. Soos my een vriendin, Jacobi, wat die lekkerste lag het . . .

Sy gaan haal daai lag so diep vanuit die aardkors . . . sy en my (aktrise-)suster, Trix (Vivier). Solank as wat jy saam met die mense rondom jou kan lag en jou humorsin behou, is die lewe goed. Selfs al gooi die lewe soms onvoorsiene uitdagings op ons pad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees