Silwerskermfees-wenner, aktrise Lea Vivier, vertolk die rol van Yola Fischer, wat terugkeer van Chile na die Oos-Kaap vir haar pa se begrafnis, maar haar lewe verander onherroeplik wanneer sy haar gesin se ou plaashuis erf.
Gelukkig is Lea se eie lewe nie so onvoorspelbaar en wispelturig soos Yola s’n nie.
Inteendeel!