Deel

‘Diepe Waters’ se Pam gesels oor dáái skok en haar drome vir die toekoms

akkreditasie
Diepe Waters
Diepe Waters

Die mooie aktrise Tracey-Lee Oliver, wat die rol van Pam in Diepe Waters vertolk, vertel dit gaan baie goed met haar, al raak dit deesdae al hoe kouer.

“Ek sit gereeld voor die verwarmer en leer my lyne vir my Diepe waters-tonele,” lag sy. “Pam vat die meeste van my tyd op die oomblik. Sy is my fokus en ek is so gelukkig om dit te doen.”

Pam Joubert is Zelda se dogter. Zelda, vertolk deur Sandi Schultz, word gesien as die antagonis of moeilikheidmaker in die storie. “Dit hang seker maar af hoe jy daarna kyk, of watter dag dit is!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees