‘Dinge van ’n kind’ se twee Suna’s gesels met mekaar oor dié rolle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dinge van ’n kind
Dinge van ’n kind

Dié reeks, wat op Marita van der Vyver se trefferroman baseer is, speel in drie verskillende tydperke af om die intriges so volop moontlik te maak.

In vanaand se episode “ontmoet” kykers vir Suna, wel, die ouer Suna, gespeel deur die nimlike Brümilda van Rensburg.

Hoewel die boek slegs in twee tydvlakke afspeel – die onstuimige 1970’s en die vroee 1990’s – is daar ’n derde tydperk wat in die hede afspeel, wat by die reeks ingewerk is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees