book-icon Uitgawe Julie/Augustus 2022

Doyenne van mode Jenny le Roux is reg vir ’n nuwe avontuur op 80

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jenny le Roux
Jenny le Roux

Baie van haar vriende het gedink dis malligheid toe die sakevrou Jenny le Roux op 80 ’n nuwe besigheid begin.

Maar dié doyenne van mode was nog nooit bang vir ’n uitdaging nie. Sy het immers jare gelede haar eerste boetiek, Habits, op ’n piepklein begroting in Claremont, Kaapstad, begin, later haar beroemde “Trunk Shows” – basies ’n opwipwinkel uit tasse – in Johannesburg bekendgestel en die eerste aanlyn modewinkel in SA begin.

Oor haar nuwe baba, JLR by Jenny le Roux, sê dié stylvolle, veelbekroonde entrepreneur: “Die pandemie het snaakse dinge aan mense gedoen. Ek is in 2019 ná 35 jaar weg by Habits. Ek het net begin gewoond raak daaraan om saam met my vriende te kuier, toe betrap Covid ons. Skielik was ek stoksielalleen en my brein het oortyd begin werk. Ek kon nie die gedagte aan mode uit my kop kry nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees