EERSTE FOTO’S: Faf en sy Miné haak af: ‘Dit was ’n ongelooflike gevoel!’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Faf en Mine trou. Foto: WS Weddings
Faf en Mine trou. Foto: WS Weddings

Die feesgeleentheid het plaasgevind by die pragtige La Paris-landgoed in Franschhoek. “Dit was ’n ongelooflike gevoel en baie spesiaal,” het Miné gesê.

SARIE deel eksklusief die eerste foto’s van dié swierige geleentheid en lesers kan uitsien vir nog talle foto’s en die volle storie in die November/Desember-uitgawe van SARIE.

Miné het Faf se asem weggeslaan in haar rok ontwerp deur Lenalisa van Kaapstad. Faf self was uitgevat in ’n donkergroen driestuk-pak van The Tux Tailor. “Almal het mooi seëninge oor ons uitgespreek en toe Corneil (Muller) vir ons gesing het, het ons altwee ’n bietjie emosioneel geraak,” glimlag Faf. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees