EKSKLUSIEF: Alri gesels oor haar verrassingsverlowing aan boer Tyson

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boer Tyson
Boer Tyson

“Ek dink dit gaan baie goed met Tyson Zunckel en Alri Vorster. Ek wag vir die verloofringetjie om uitgepluk te word een van die dae.”

Só het boer Petré se pasmaat, Lourize, oor boer Tyson (34) en Alri (25) op die laaste episode van die 14de seisoen van Boer soek ’n vrou gekoer.

Maar Lourize, Alri en al die aanhangers van dié gewilde kykNET-maatsoekprogram se gewag is nou verby. Tyson het Sondag 22 Mei, twee dae ná Alri se verjaarsdag, vir haar die ja-woord gevra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees