Deel

EKSKLUSIEF: Annelisa Weiland gesels oor ‘Lui maar op, Belinda’ sonder Eric Nobbs

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Annelisa Weiland
Annelisa Weiland

Die reeks volg die lief en leed van ’n groepie aweregse karakters wat betrokke is by ’n hardewarewinkel in George.

Bekende karakters van die reeks keer terug. Brümilda van Rensburg vertolk steeds die naamrol teenoor Annelisa Weiland (Annetjie) terwyl Duncan Johnson (Ian), Wian Taljaard (Dirkie) en Carmen Maarman (Maggie) steeds sorg vir heerlike vermaak.

Hierdie keer is die bekende akteur Chris van Niekerk te siene in die rol van die geliefde Frans. Eric Nobbs, wat voorheen die rol van Frans vertolk het, het tydens die produksie van die reeks op 23 Oktober 2022 gesterf. Eric sal wel nog tot in die derde episode as Frans te sien wees, maar in daaropvolgende episodes vertolk Chris dié rol.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees