Deel

EKSKLUSIEF: Boer Cassie se Christine gesels oor hul verlowing, haar kombuistee en die troue

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Christine van Heerden
Christine van Heerden

Toe Christine van Heerden verlede jaar op 27 April haar verjaarsdag vier, het sy beslis nie verwag dat een van haar geskenke ’n verloofring van haar kêrel gaan wees nie.

Boer Cassie, ’n saai- en beesboer van Elandslaagte in KwaZulu-Natal, het aanvanklik nie liefde gevind op die gewilde maatsoekprogram Boer soek ’n vrou nie. Hy en Christine het sodoende op sosiale media ontmoet en voorheen verduidelik dat hulle onmiddellik gemaklik bymekaar was.

Nou is die tweetjies selfs nog meer verlief as destyds, en Christine vertel, met ’n pragtige knoets aan haar vinger, dat hulle amper ewige trou aan mekaar gaan beloof.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees