Deel

EKSKLUSIEF: Boer Francois se Lorinda gesels oor haar besluit: ‘Ek ís goed genoeg!’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boer soek ’n vrou
Boer soek ’n vrou

Vandeesweek het nog ’n deelnemer besluit om die plaas te verlaat. Hierdie keer net voor Francois tussen die twee dames moes kies.

SARIE.com het eksklusief met Lorinda gesels oor haar besluit en hoe dit nou met haar gaan.

“Dit gaan goed met my,” vertel die blonde vrou van Mosselbaai in die Suid-Kaap. “Ek is nog gesond en kan werk en lag. Die lewe klap ’n mens soms onderstebo, dan staan jy op en gaan aan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees