EKSKLUSIEF: ‘Boer soek ’n vrou’-ghoeroe ‘Lisa met die rooi hare’ verlief en verloof!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lisa van Rooyen
Lisa van Rooyen

“Ek is baie dankbaar dat ek nie meer vir Boer soek ’n vrou hoef in te skryf nie! Dit voel so goed en is baie lekker om verloof te wees,” skerts Lisa toe sy met SARIE.com gesels.

“Ek is nogsteeds in skok. Ek het nooit gedink hierdie dag gaan kom dat iemand saam met my vir ewig wil wees nie,” spot sy en lag.

Aanlyn vermaak sy duisende kykers met haar pittige kommentaar en grappies in video’s waar sy onder meer episodes van maatsoekprogramme soos Op my eish!, Boer soek ’n vrou en The Bachelor kortliks vir die leser opsom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees