EKSKLUSIEF: ‘Boer soek ’n vrou’ se Boer Albert en sy Chanté trou! Kyk die pragfoto’s

akkreditasie
Boer Albert
Boer Albert

Die vriendelike rooikop-teeboer Albert Smit het op hul familieplaas buite Clanwilliam ewige trou aan sy verloofde, Chanté Kruger, beloof.

Toe Chanté Saterdag, 6 Augustus, met die paadjie afgestap kom, het daar net een gedagte deur Albert se kop bly vassteek. “Wow, God het die mooiste vrou vir my gekies,” onthou hy.

Chanté, ’n rekeningkundige van beroep, het gedink hoe geseënd sy is, omdat Albert die man is wat daar voor vir haar staan en wag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees