Deel

EKSKLUSIEF: DeWet du Toit gesels oor sy ‘Tarzan van George’-reis: ‘’n Mens moet nooit opgee nie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
DeWet du Toit
DeWet du Toit

Aanvanklik het hulle in ongeloof, en ietwat verstom, gekyk hoe die gespierde DeWet du Toit alles in sy vermoë doen om die volgende Tarzan op die silwerdoek te speel.

Maar wat eers vreemd gevoel het, het vinnig plekgemaak vir bewondering. En apatiese kykers het nou aanhangers geword wat werklik hoop dat DeWet se droom waar kan word.

“Ons bid en vertrou saam met julle,” skryf een aanhanger op ’n Facebook-plasing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees