Deel

EKSKLUSIEF: Donnalee deel groot swangerskapnuus: ‘Ek het ’n babatjie vir my verjaarsdag gekry!’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
swangerskap,ouerskap,geboorte,Donnalee Roberts,Ivan Botha
swangerskap,ouerskap,geboorte,Donnalee Roberts,Ivan Botha

“Ons is oneindig dankbaar en opgewonde,” vertel Donnalee, wat sowat ses maande swanger is, eksklusief aan SARIE.com.

Die paartjie was so besig om die koms van hul kleinding in die werklikheid te vier, dat dit amper nie eens by hulle opgekom het, om die nuus voor nou op sosiale media te deel nie.

“Dit was alles behalwe ’n geheim! Almal wat ’n pad saam met ons stap deel al van die begin af saam met ons in hierdie wonderlike nuus. As ek iewers instap sal jy sommer sien hoe opgewonde ek is om weer swanger te wees. Ek is absoluut in verwondering oor wat my lyf besig is om te doen!” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees