EKSKLUSIEF: ‘Getroud met rugby’-ster deel swangerskapnuus en -foto’s

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Juanita de Villiers Velts is ses maande swanger. Foto: Verskaf.
Juanita de Villiers Velts is ses maande swanger. Foto: Verskaf.

Juanita, wat al sowat ses maande swanger is, en haar en haar regisseur-man, André Velts, kan amper nie glo die tyd het so vinnig verbygegaan nie. “Ons het die swangerskap beplan, maar het ’n interessante wending hierdie keer gehad,” vertel sy.

“Dit was hartseer op ’n manier, maar ek glo en vertrou dit is hoe dit moet uitwerk. Dis die manier van die natuur om te sê daar is iets fout.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees