EKSKLUSIEF: ‘Plaasjapie’ se Roché wys sy nuwe meisie en gesels oor sy rol in ‘Arendsvlei’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Plaasjapie,werklikheidsreeks,Arendsvlei,Despatch,Leicester,Engeland,Jolene Martin,kykNET,I Artist Management,Roche Killian,Sophie Amelia Carr
Plaasjapie,werklikheidsreeks,Arendsvlei,Despatch,Leicester,Engeland,Jolene Martin,kykNET,I Artist Management,Roche Killian,Sophie Amelia Carr

Die man van vele talente is deesdae weer op die kassie. Hierdie keer as Theo in kykNET se Arendsvlei.

“Ek is lekker besig, want die model-seisoen het begin en my aanlyn fiksheidprogram is ook lekker besig in die somer,” vertel Roché. “Ek is baie gelukkig ná so ’n besige jaar en klomp veranderinge.”

Hy is tans ook bedrywig met sy besigheid se webtuiste. “Ek help mense aanlyn om gewig te verloor en hul selfvertroue terug te kry. Ek doen ook personal training, modelwerk, maak video’s vir my YouTube-kanaal en skryf ’n boek wat hopelik oor ’n jaar of so sal klaar wees.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees